Brown is verheug om sewes te speel

Die Springboksewes-speler Ronald Brown sê hy is bly om terug te wees in die span. Toe hulle in Januarie na Spanje vertrek het, moes hy tuis bly weens ‘n kniebesering. Brown sê dit was ‘n bedekte seën omdat sy knie nou volkome herstel het. Hy sê hy is gretig om die naweek in die Singapoer-sewestoernooi te speel: