Brittanje maan Russiese inval in die Oekraïne kan rampspoedig weesJanuary 24, 2022
Brittanje het vandag beklemtoon dat ‘n Russiese inval in die Oekraïne ‘n rampspoedige stap sou wees. Britse premier Boris Johnson het met plaaslike media gepraat en gesê ‘n inval gaan ‘n pynlike, gewelddadige en bloedige besigheid wees. Johnson het op ‘n vraag oor ‘n moontlike oorlog gereageer en gesê dat dit nie onvermydelik is nie.