Britse parlement se ‘gees’ herleef

Die nuutverkose Britse eerste minister, Rishi Sunak, het vanmiddag sy eerste weeklikse Vrae aan die Premier in die Laerhuis hanteer. Dit lyk asof die Britse parlement herleef. Die leier van die opposisie Arbeidersparty, Sir Keir Starmer eis steeds ‘n algemene verkiesing maar toe vat Sunak hom vas.