Britse onderwys-staking: Starmer sê regering en vakbonde het misluk

Sir Keir Starmer, die leier van die opposisie Arbeidersparty in Brittanje sê hy is teleurgesteld is die komende staking van onderwysers. Brittanje gaan op die oomblik gebuk onder stakings in verskeie sektore maar, leerders moet nou begin voorberei vir finale eksamens. Starmer sê die skuld lê by die vakbonde sowel as die regering.