Britse en Ierse Leeus klop die Haaie

RUGBY: Die Britse en Ierse Leeus het die Haaie met 71-31 op Loftus Versfeld in Pretoria geklop. Jaden Hendriks is in die 46 ste minuut van die die veld af gestuur met n rooikaart nadat hy ‘n teenstander met ‘n elmboog in die gesig getref het. In nog rugbynuus. Nieu Seeland het Fidji met 57-23 in Dunedin geklop.