Briedenhann gesels oor G8-veiling

Die G8-veiling vind volgende week Dinsdag by die Agra/Bank Windhoek-ring in die hoofstad plaas. Agt top-Bonsmara telers het diere op aanbod en so ook, dr. Joggie Briedenhann van die bekende Hartebeestloop Bonsmaras. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat net die beste diere op aanbod is.