Brave Warriors klop Mosambiek 2-0July 12, 2022
Harde werk het gesorg dat die Namibiese sokkerspan Madagaskar met 2-0 gewen het in die kwarteindronde van die 2022 Cosafa-beker in die King Zwelithini-stadion in Durban, Suid-Afrika, sê een van die doelskieters. Die Brave Warriors was gekortwiek deur drie beserings, maar Absalom Iimbondi en Wendell Rudath het elk ‘n doel geskop. Rudath is as die speler van die wedstryd aangewys.