Brandstofprys styg vannag om middernag

Motoriste word daaraan herinner om voor middernag vannag hul brandstoftenke vol te maak. Die plaaslike dieselprys styg om middernag vannag met amper 3 dollar om met petrol wat met amper 2 dollar opgaan. Die aankondiging is verlede week gemaak na die ministerie van myne en energie onderverhalings aangeteken het. Intussen het die Nasionale Energiefonds 1,2 miljard Namibiese dollar verlede jaar verloor met subsidies van die brandstofprys in die land. Andreas Simon, die ministerie se skakelbeampte is aan die woord.