Brandstofheffings: Staatsondernemings het groot kommer

Motorvoertuig-ongeluksfonds, die Paaie-owerheid en ander wat afhanklik is van die brandstofheffings vir bedrywighede? Bly die subsidies minder, kan dit ‘n faktor vir hierdie entiteite wees. Ali Ipinge, hoof uitvoerende beampte van die Padfonds-administrasie, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê watter impak dit op hulle het.