Brandstof kleinhandelaars, hier en in SA, sukkel

Dit is nie net Namibiese brandstof kleinhandelaars wat uitdagings het met die stygende brandstofprys nie. In Suid-Afrika sê die Brandstofhandelaarsvereniging hy gaan die uitdagings, wat presies lui soos die plaaslike omstandighede, aanspreek. Belanghebbendes in die bedryf sal die toekoms van brandstofkleinhandel in die land by sy tweedaagse beraad in oënskou neem, veral in die lig van die konflik tussen Rusland en Oekraïne. Die vereniging se uitvoerende hoof, Reggie Sibiya, sê die bedryf hou asem op: