Brandstof is op pad na NWR-oordeOctober 28, 2021

Lede van die publiek kla op sosiale media dat daar geen brandstof by die NWR se oorde is nie. Dit was onlangs ook ‘n uitdaging maar die maatskappy het gesê die probleem sou oor ‘n paar dae opgelos wees. Die besturende direkteur van die NWR, dr. Matthias Ngwangwama, het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig die tenkerwaens is op pad.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *