Brandstof dalk effe op in Februarie

Vanuit Suid-Afrika word daar berig dat die Outomobiel-assosiasie waarsku oor ‘n negatiewe vooruitsig vir brandstofpryse in die buurland volgende maand al is voorspellings vir stygings gering rondom 11 tot 14 sent. In Namibië word die brandstofprys anders bepaal en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Angelique Bock van IJG Sekuriteite oor hulle voorspelling vir Februarie.