Brande nie verantwoordelik vir tekort aan wildsvleis nie

Dit wil voorkom asof daar ‘n tekort is aan wildsvleis in die plaaslike mark en talle is van mening dat die uitgebreide veldbrande die skuld daarvoor moet kry. Kosmos 94.1 Nuus het met Herman Fourie van Closwa in Okahandja gepraat oor die uitdaging. In sy mening, is veldbrande nie die oorsaak van die tekorte nie.