Brand breek uit in Mondesa, Swakopmund

‘n Brand het in die Mondesa-woonbuurt op Swakopmund uitgebreek waar verskeie sinkhuise afgebrand het. Namibian Marshall Ranger Sean Naude is op die toneel en sê brandweer dienste is reeds besig om die vlamme te blus. Niemand is ook tot dusver beseer nie. Naude is aan die woord.