Brakwater is stil, maar dit beteken niks nie

Inwoners van die Brakwater-gebied net Noord van die hoofstad gaan normaalweg gebuk onder misdaad, veral ook met gewapende roof. Bert Laaser, ‘n inwoner van die gebied sê dit is op die oomblik stil maar, hulle weet aanvalle is nie verby nie. Hy voeg by dat die aandklokreël nie ‘n duit van ‘n verskil gemaak het nie.