Boris sê dankie vir ondersteuning vir die Oekraïne

Die Britse premier Boris Johnson het sy dank uitgespreek aan die Britse samelewing en organisasies wat almal saamwerk om hand by te sit om landsburgers van die Oekraïne by te staan. Meer as 1,5 miljoen mense het die land reeds gevlug.