Boris sal weer staan, blykbaar geen verrassing nie

Reaksie word ontvang op die aankondiging deur Boris Johnson dat hy homself weer verkiesbaar sal stel vir die Tories. ‘n Partylid, Lord Robert Hayward sê dis geen verrassing nie, Johnson is ‘n gebore politikus.