Boris is steeds gewildste in Brittanje, wat nou?

Dit het onder die aandag van die Namibië Boere Droogtehulp gekom dat daar individue is wat die oDie voormalige Britse eerste minister Boris Johnson kry steeds meer ondersteuning van die lede van die Konserwatiewe Party as die twee kandidate vir sy pos, Rishi Sunak en Liz Truss. ‘n Tory-parlementslid James Cleverly, wat agter Truss staan, sê dit is nie sy besluit of Johnson weer ‘n senior regeringspos onder die nuwe eerste minister moet kry of nie.