Borgaansoek: Fitty het ‘n magdom maatskappye, eiendom en motors

Die borgaansoek van die Fishrot-beskuldigde en skoonseun van voormalige visseryminister Bernhardt Esau, Tamson Hatuikulipi het uiteindelik na twee uitstelle vanoggend in die hoërhof voor waarnemende regter David Munsu begin. Die staat wou by hom weet vanwaar hy sy inkomste verdien…

En dit blyk hy het baie hoë inkomste met eiendom ter waarde van 40 miljoen Namibiese dollar…

En dan, die voertuie…