BoN sê môre oor repokoers

Die Bank van Namibië se Monetêre Beleidskomitee sal môre die jongste repokoers bekend maak. Dit volg op ‘n verhoging van 25 basispunte wat die bank in Februarie aangekondig het, wat tans op 7,25 persent staan. Die repokoers in Suid-Afrika staan nou op 8,25 persent, 100 basispunte hoër as Namibië s’n met ekonome wat beslis ‘n verhoging verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met Theo Klein, ‘n ekonoom van Simonis Storm gesels oor wat sy voorspellings is vir die rentekoers…