Bolsonaro steeds tjoepstil

Brasilië se verregse President Jair Bolsonaro het is steeds stil na sy nederlaag is Sondag se presidensiële verkiesing. Hy net nog nie ‘n woord gesê op enige plasings op sy sosiale media gemaak sedert die uitslag van 50,9 persent vir sy teenstander Luiz Inacio Lula da Silva bekend gemaak is nie. Daar was verskeie protesoptogte in die land met vragmotorbestuurders wat paaie geblokkeer het teen die uitslag. Die vraag is nou of Bolsonaro die nederlaag sal aanvaar of daarteen baklei soos sy politieke held, Donald Trump.