Bokke: dissipline was ‘n probleem

Die Springbokke het hulle Kampioenskaps-wedstryd teen die Wallabies in Queensland met 28-26 verloor. Die wêreldkampioene kon nie daarin slaag om hulle rekord van agt jaar sonder ‘n oorwinning in Australië uit te wis nie. Volgens die kaptein Siya Kolisi was dissipline ‘n probleem vir sy span tydens die wedstryd.

Quade Cooper het die wendoel vir die Wallabies geskop in die doodsnikke van die wedstryd wat sy span met 28-26 laat wen het. Michael Hooper die Australiese kaptein oor die besluit wie die strafdoel moes waarneem wat krities vir sy span was om te wen…