Boelies – onderwysers doen nie hulle werk nie

Die buurland se Onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê afknouery in skole word vererger omdat onderwysers nie die plig van sorg nakom soos wat die wet vereis nie. Dit volg nadat ‘n video waarin ‘n skoolmeisie van Limpopo, Lufuno Mavhunga, aangerand word soos ‘n veldbrand versprei het. Lufuno het na wat berig word selfmoord na die insident gepleeg en sy word môre begrawe. Makaneta sê dis teleurstellend dat die onderwysstelsel nie proaktief is wanneer die algemene veiligheid van leerders in skole ter sprake is nie: