Blitsbokke se voorbereiding vir Nieu-Seeland Sewes vorder goed

Die Springbok-sewes se kaptein Siviwe Soyizwapi sê hulle voorbereiding vir die naweek se Nieu-Seeland-sewes verloop goed. Die Blitsbokke is in dieselfde groep as Kanada, Spanje en Argentinië. Soyizwapi speel in sy 44ste Wêreldreekstoernooi wat hom die groep se mees ervare speler maak. Hy sê die spelers het vinnig hulle ritme gevind na die kort blaaskans oor die feestyd: