BIG-toelaag sal nie in SA werk nie, ekonoom sê hier ook nie…

Navorsing in Suid-Afrika toon dat ‘n basiese inkomstetoelaag in sal ‘n risiko vir die ekonomie inhou en moontlik oor lei tot hoër belasting en verdere groeivetragings. In Namibië word daar reeds ‘n geruime tyd ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n basiese inkomstetoelaag daar te stel maar, die navorsing uit die buurland het kommer laat ontstaan daaroor. Volgens Robert McGregor van Cirrus, behoort Namibië ooreenstemmende bevindings te maak.