Big Help Namibia het uitreik-projek by Prayer House

Die Covid-pandemie het die Namibiese ekonomie hard getref met talle mense wat hul werk verloor het en armoede het toegeneem. Welsynsorganisasies is ook geraak nadat Barmhartige Samaritane nie soveel skenkings soos voor Covid kon maak nie. Tog het hulle steeds ‘n helpende hand aan minderbevoorregtes uitgestrek. The Big Help Namibia is ‘n welsynsorganisasie wat op 11 Junie ‘n uitreik-projek by die Prayer House in Windhoek gaan aanbied. Shanine Paulino van die organisasie …