Biden vertrek op eerste oorsese reis

Amerikaanse President Joe Biden vertrek op sy eerste oorsese reis en probeer om die status van die VSA op die wêreldtoneel met bekende bondgenote te versterk, en homself as die leier van die vrye wêreld uit te beeld. Biden sal die G7-beraad bywoon waar sy eerste ontmoeting met Russiese President Vladimir Poetin wees. Amerikaanse perssekretaris Jen Psaki verduidelik.