Biden sê VSA sal entstof skenk

Amerika se president, Joe Biden, sê sy land sal teen einde Junie minstens 20 miljoen dosisse Covid-19-entstof van Johnson en Johnson, Pfizer en Moderna aan ander lande beskikbaar stel. Dié goedgekeurde entstof is bykomend tot Biden se onderneming om 60 miljoen dosisse van die AstraZeneca-entstof aan ander lande beskikbaar te stel. Biden sê die AstraZeneca-entstof moet egter nog deur Amerika se voedsel- en medisyne-owerheid goedgekeur word voor dit verskeep kan word:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *