Biden sê nuwe polisiewet moet aanvaar word

Amerika se President Joe Biden, het ‘n dringende beroep op die Senaat gedoen om hervorming in die polisie teweeg te bring en die gewysigde Polisiewet met die George Floyd-geregtigheid daarby ingesluit teen volgende maand te aanvaar. Biden het sy eerste rede in ‘n gesamentlike sitting van die Kongres gelewer. Die voormalige polisieman van Minneapolis, Derek Chauvin, is vroeër skuldig bevind aan moord vir die dood van Floyd nadat hy vir nege minute op sy nek gekniel het. Biden sê dit is nou die tyd om die wêreld se morele waardes oor geregtigheid te verander: