Biden se aankondiging verwelkom

Amerikaanse President Joe Biden se aangekondig dat die VSA ‘n half miljard bykomende Pfizer-entstowwe sal skenk om lande in ernstige nood ,wat Afrika insluit, tydens die Covid-pandemie te help, word verwelkom Biden het gesê waardes noop op hierdie oomblik dat alles in almal se vermoë gedoen moet word om die wêreld teen Covid-19 in te ent.