Bibberweer op pad

Die Namibiese Metereologiese Dienste het ‘n weerwaak uitgereik vir winderige, nat en koue weerstoestande wat vanaf môre in die Karas-streek kan voorkom, met baie koue weer wat die naweek in die suidelike, sentrale en oostelike dele van die land kan voorkom. Namibian weervoorspeller van die Windhoekse weerkantoor Richard Nashikaku, sê aan Kosmos 94.1 Nuus wat vir die res van die week op die weerfront verwag kan word.