Beurtkrag: werksgeleenthede val weg, ekonomie sukkel

Die beurtkrag wat Eskom in die buurland toepas, gaan na verwagting enorme werkverlies veroorsaak. Ná die implementering van fase-vier beurtkrag, het die kragvoorsienier nou na fase drie oorgegaan. Die kanselier van die Universiteit van die Vrystaat, Bonang Mohale, sê sakeondernemings ly swaar as gevolg van die kragonderbrekings. Hy vrees dit sal lank duur voor die ekonomie van die gevolge van beurtkrag herstel: