Beurtkrag vandag terug in SA (parlement sit nie…)

Eskom het aangekondig dat beurtkrag die hele naweek in die buurland sal voortduur. Dit volg nadat geskeduleerde onderbrekings Vrydag opgeskort is om voorsiening te maak vir die goedkeuring van sommige wetsontwerpe in die parlement, wat grondonteiening insluit. Fase twee-beurtkrag het laat Vrydagmiddag weer in werking getree en sal vir die res van die naweek voortduur.