Beurtkrag tot Saterdag in SA

Eskom het aangekondig hy gaan van nege-uur vanoggend tot vyf-uur Saterdagoggend fase twee-beurtkrag instel, weens ‘n tekort aan opwekkingskapasiteit. Die woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshantsa, sê vertragings om verskeie eenhede weer aan die gang te kry, het die druk op kapasiteit vererger en belemmer die vermoë om noodopwekkingsreserwes aan te vul: