Beurtkrag: Thoko en landbouers vergader

Die Suid-Afrikaanse landbouminister, Thoko Didiza het met landbou-leiers in die buurland vergader om beurtkrag te bespreek. Die tekort aan kragvoorsiening het ‘n wesenlike impak op produksie en daar is kommer oor voedselsekerheid. Haar woordvoerder, Reggie Ngcobo sê verskeie opsies is bespreek.