Beurtkrag: SA moet geduld hê tot 2024

Die Suid-Afrikaanse departement van energie sê die ondertekening van ooreenkomste met onafhanklike kragprodusente is ‘n belangrike stap om die energiekrisis af te weer. Die produsente is deel van ‘n groep van 25 bieërs wat tydens bodvenster vyf onder hernubare energie ʼn bod ingedien het. Volgens die departement se hoof van onafhanklike kragvoorsiening, Tshifhiwa Magoro, sal hierdie produsente ‘n bykomende 260-megawatt elektrisiteit aan die netwerk verskaf. Volgens Magoro sal Suid-Afrikaners dalk tot 2024 moet wag om resultate te sien: