Beurtkrag fases daal verder

Eskom het aangekondig beurtkrag word vroeg môreoggend in die buurland verlaag tot fases een en drie. Waarnemende woordvoerder Daphne Mokwena sê die verlies aan opwekkingsvermoë het afgeneem tot 15 747-megawatt. Sy sê ‘n eenheid elk by Kriel, Lethabo, Majuba en Matla, en twee by die Arnot-kragstasie is weer in diens geneem: