Beurtkrag beïnvloed Namibiese vragvervoer

Beurtkrag beïnvloed nie net inwoners van Suid-Afrika nie, dit raak ook logistieke vervoer. Die grensposte maak ook staat op kragtoevoer en bystand stelsels is nie altyd in werking nie. Stefan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Vervoer sê die uitdagings duur voort na Covid maar, hy bly positief.