Beurtkrag beïnvloed misdaadbekamping – Cele

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie Bheki Cele doen ‘n beroep dat die land se energiekrisis vinnig opgelos word omdat dit ‘n uitwerking het op die polisie se werk. Die land loop tans deur onder fase 5-beurtkrag omdat sommige van Eskom se opwekkingseenhede gebreek het. Cele sê beurtkrag het veral snags ‘n ernstige uitwerking op misdaadbekamping omdat lede in polisiestasies en die wat patrollie doen nie veilig is nie: