Bestuurstelsel vir skoolvoedingprogram bekend gestel

Met meer as 400 000, rondom die helfte van Nambiese skoolkinders wat staatmaak op die skoolvoedingsprogram, het die onderwysministerie vandag amptelik die inligtingbestuurstelsel program vanjaar bekendgestel. Die verslag verteenwoordig die eerste stap in die proses om die bewysbasis oor skoolvoeding in Namibië te versterk. Laura McLeod-Katjirua, goewerneur van die Khomas-streek sê ‘n tekort aan voedsel onderbreek onderwys en bly ‘n uiters groot uitdaging in die land.