Besoedeling: Eskom het nie vrye teuels by Kusile nie

Die buurland se omgewingsdepartement sê Eskom moet maatreëls tref om skade te bekamp wat blootstelling aan swaweldioksied by werknemers en omliggende gemeenskappe veroorsaak. Dit moet onafhanklike gesondheidsifting insluit. Die Nasionale Luggehaltebeampte het onlangs aan die kragverskaffer goedkeuring gegee om minimum uitlaatgasstandaarde by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga te handhaaf. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê Eskom moet ook alle vereistes van die Nkangala-distriksmunisipaliteit nakom: