Beslissing oor vleisjagters se beweging in SA verwelkom

Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika het die aankondiging dat jagters mag oor Gauteng se grens na ander provinsies reis, vir vleisjag, verwelkom. Die buurland se minister van bosbou Barbara Creecy, het ‘n kort stel reëls rakende die Covid-19-inperking vir die biodiversiteitsektor gepubliseer. Dit behels onder meer dat wildreservate mag oop bly. Reise oor Gauteng se grens is ook toelaatbaar vir jag met die primêre doel van vleisbenutting. Die bestuurshoof van die vereniging Dries van Coller…