Besighede sukkel steeds van vorige inperkingJune 15, 2021
Terwyl Namibiërs in spanning wag vir ‘n aankondiging deur President Hage Geingob vir nuwe maatreëls in verband met die heersende derde vlaag Covid-infeksies. Volgens Daan Strauss, die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie word die impak van die eerste inperking steeds deur besighede gevoel.