Beroof polisiestasie om rooftogte direk daarna te pleeg

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Franscinah Vuma, het Limpopo se provinsiale kommissaris, Thembi Hadebe, opdrag gegee om die 72-uur-aktiveringsplan in werking te stel ná gisteraand se aanval op die Malamulele-polisiestasie. ‘n Groep gewapende aanvallers het omstreeks elfuur die polisiestasie binnegestorm en lede met vuurwapens aangehou. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê van die beamptes is gedwing om agter in ‘n polisievangwa te klim: