Beraad van die Amerikas belangrik vir oplossings

Die Amerikaanse adjunkpresident Kamala Harris sê die negende Beraad van die Amerikas is uiters belangrik, veral as gevolg van die uitdagings wat die lande in die gesig staar. Die beraad het deurgeloop onder kritiek omdat die VSA geweier het om outokratiese leiers te nooi en sommige kenners meen almal is nie verteenwoordig nie. Harris sê nieteenstaande, is die beraad uiters belangrik vir oplossings…