Benoni-vrou se rassistiese stemboodskap verras nie

Die eienaar van ‘n Amerikaanse veghond in Benoni wat na bewering rassistiese en verkleinerende opmerkings oor swart mense gemaak het terwyl sy die honderas verdedig, sal Maart volgende jaar in die hof verskyn. Die 60-jarige vrou noem volgens berigte swart mense in ‘n WhatsApp-stemnota verkragters en diewe en sê hulle moet verban en doodgemaak word. Dit volg na oproepe dat Amerikaanse veghonde as troeteldiere verbied word. ‘n Aktivis vir maatskaplike geregtigheid, Busi Seabe, sê die vrou se uitlatings is nie ‘n verrassing nie: