Bemarkingsverbod op drank: sportminister sê daar is belangrike oorwegings

Daar is groot kommer oor die oorweging van ‘n verbod op advertensies en borgskappe deur alkoholiese handelsmerke. Die Namibiese Rugby-unie het reeds gesê dit sal drakonies wees en doodskoot vir talle sporte in die land wees. Die minister van sport, Agnes Tjongarero het haar reaksie in die verband so verwoord…