Beleggings: Een tree vorentoe, een tree agtertoe

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê dit is uiters moeilik om te bepaal watter vlakke van sukses word deur die regering behaal met al sy beleggers-indabas wat sedert 2016 gehou word. Die instituut se direkteur Graham Hopwood sê beleggings neem af so daar word nie vordering gemaak nie.