Bekende sakeman gee Copps-span al hul dae, probeer blykbaar wegjaagJuly 15, 2023

‘n Blykbaar besope en arrogante sakeman is agter tralies nadat die Copps 94.1-span hom aangekeer het vir vermeende dronkbestuur. En nog ‘n bekende, die keer ‘n sogenaamde sosiale media ‘influencer’ het ook die episode gehaal. Francois Lottering was aan diens en het die besonderhede.