Bekamping van kubermisdaad is ‘n prioriteit in Wes-Kaap

Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê ‘n groot porsie van sy kantoor se 2022/2023-begroting is opsy gesit vir die bekamping van kubermisdaad. Winde het vroeër vandag sy kantoor se jaarlikse begroting in die provinsiale parlement gelewer en gesê dat meer as 40 miljoen rand bewillig is om hierdie tipe misdaad te bekamp. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …